Tag Archives: die ongelooflike filosofiese vraagstuk

Die ongelooflike filosofiese vraagstuk (Ver 27.0)

Hoekom gril mense vir piepie in 'n publieke swembad terwyl hulle bereid is om in die see te swem waarin miljarde der miljarde diere daagliks kiloliters urine uitskei?

Posted in Mymering | Also tagged , , , | 4 Comments

Die ongelooflike filosofiese vraagstuk (Ver 26.0)

Posted in Mymering | Also tagged , , , , , , | 3 Comments

Die ongelooflike filosofiese vraagstuk (Ver 25.0)

Hoekom is vermaaklikheidsnuus nooit snaaks nie?

Posted in Mymering | Also tagged , , , | 4 Comments

Die ongelooflike filosofiese vraagstuk (Ver 24.0)

Is daar enigiets meer bevredigend as om jou neus in die stort te blaas?

Posted in Mymering | Also tagged , , | 11 Comments

Die ongelooflike filosofiese vraagstuk (Ver 23.0)

Die gefrommelde papier in die onderstaande sneakers: Dien geen funksie nie, want die skoene is robuus genoeg om nie vanself inmekaar te sak nie Is irriterend, want enigiemand wat 'n paar wil aanpas, moet dit eers met hul vingers uitvis (en daarna weer terugplaas) Is nie van veel monetêre waarde per vel nie, maar moet [...]

Posted in Mymering | Also tagged , , | 9 Comments