
My innige simpatie:
Na 'n kortstondige struweling met die HAT en ander Afrikanerige dinge is Die Silwer Ponie weer slaggereed om uitgedeel te word. Die toekenning vir Maart is egter slegs 'n voorwaardelike een – luister gerus hoekom. Laai af in mp3-formaat: DSP Episode 9 – Wat is 'n Sloesj (Die Silwer Ponie ondersteun FanBoy van Zyl.)