Re: Regerings moet gaan!
Een van die swakste argumente teen godsdiens wat daar seker kan wees, is dat dit verantwoordelik is vir die grootste gedeelte van die mensdom se lyding. Dit is eenvoudig bog. Die getalle van oorloë alleen – suiwer politiesgedrewe oorloë – oorskadu godsdienstige ongevalle omtrent so erg soos die melkweg die son.
Moenie vir [...]
Dis kostelik hoe 'n paar duisende Afrikaners dink hulle kan DSTV se porn stuit. Hallo, Helpende Handjies - DSTV strek regoor die kontinent. [gormendizer]