Tag Archives: doop

Doop vs Seep

Persoon X in gesprek A: Hoe durf hulle my kind skors oor hy 'n vervlakste eerstejaartjie ingelyf het? Dis heeltemal pateties! Die kinders van vandag het nie meer ruggraat nie! Hulle is lig in die broek! Ek staan bankvas agter my seun! Doop is hier om te bly! Persoon X in gesprek B: Die nuutste [...]

Posted in Sommer | Also tagged , | 4 Comments

Die ongelooflike filosofiese vraagstuk (Ver 26.0)

Posted in Mymering | Also tagged , , , , , , | 3 Comments

Dop van die doop

In my eerstejaar het ek 'n heldeverering vir Prof. Anton van Niekerk gehad. Vir my het hy (en sy inleidende filosofielesings) alles verteenwoordig wat ek iewers in my voel sluimer het op skool – alles waarteen ek as skoolkind geskop het (maar nooit die regte woordeskat gehad het om te verwoord nie) het hierdie man [...]

Posted in Mymering | Also tagged , , | 15 Comments