Onthou jy die keer toe al wat ‘n Afrikaner was Crocs gedra het? Dit was in 2007. Niemand het regtig geweet waar dit vandaan gekom het of hoekom almal dit begin dra het nie – dit het net gebeur. Hoeveel mense het jy toe geken wat Crocs gedra het? Wat was die gemiddelde aantal sekondes [...]
Bergzicht Meubeleerders se verkoopsmanne is vrek scaly. Dit help gewoonlik as julle saam vooraf oor die prys besluit, ouens... #brandfail [gormendizer]
ja...en elvis was 'n dairy farmer RT @etsnyman: Gormendizer het nie 'n kans teen my in Quake nie! Hy sal vinnig maar pynlik sterf! #flamewar [gormendizer]