Tag Archives: DSP

Nomineer jou ponie

Dis amper weer tyd om die Silwer Ponie uit te deel en almal hou van demokrasie, so huppel na die nominasiebladsy en dien jou nominasie in. G0g0g0!

Posted in Sommer | Also tagged , | Leave a comment

DSP Episode 11 – Die wedren

Nog 'n maand, nog 'n Silwer Ponie wat uitgedeel moet word. Knyp jou oë styf toe en verbeel jou bloggers is jokkies met sleutelborde vir swepies:  (‘n Spesiale dankie aan Helios en Cobus Potgieter vir die musiek.) Laai af in mp3-formaat: DSP Episode 11 – Die wedren

Posted in Blogging | Also tagged , , , | 7 Comments

DSP Episode 10 – Hax!

DSP Episode 10 – Hax!

My innige simpatie:

Posted in Blogging | Also tagged , , | 5 Comments

DSP Episode 9 – Wat is ‘n Sloesj?

Na 'n kortstondige struweling met die HAT en ander Afrikanerige dinge is Die Silwer Ponie weer slaggereed om uitgedeel te word. Die toekenning vir Maart is egter slegs 'n voorwaardelike een – luister gerus hoekom. Laai af in mp3-formaat: DSP Episode 9 – Wat is 'n Sloesj (Die Silwer Ponie ondersteun FanBoy van Zyl.)

Posted in Blogging | Also tagged , , , , | 15 Comments

Laaste kans!

Stemme vir die SA Blogs Awards sluit vanaand om 00:00. As jy nog nie het nie en graag vir Die Silwer Ponie wil stem, sal ek en Microsoft Sam jou ewig dankbaar wees. Ons belowe ons sal vir 'n hele jaar van Macs en die Dalai Lama hou Grappie. Maar as jy nog wil stem [...]

Posted in Blogging | Also tagged , , , , , , , | 1 Comment