Tag Archives: eksperiment

Waar kan ek ‘n spul T-hemde in grootmaat laat druk?

Daar is 'n eksperiment wat ek graag wil uitvoer, maar ek is nie heeltemal seker hoe ek te werk sal gaan om dit reg te kry nie. Sonder om te veel weg te gee, wil ek graag weet of iemand wat hier lees enige idee het hoe 'n mens jou eie ontwerp op 'n paar [...]

Posted in Sommer | Also tagged | 4 Comments

Herb Wilson – die eksperiment van die toekoms

Eendag, lank, lank gelede, het Pioneer Foods skokgolwe in die plaaslike Stuttafords veroorsaak toe hulle Dions se management met niks meer as Shockwave, iron en basshunter gekuberkraak het nie. Standardbank internet banking moes magteloos toekyk hoe 80′s fashion en die berugte Ronaldinho (hoog op rooibos tea) profyt voor hul neuse uitsteel, onderwyl South African salt [...]

Posted in Sommer | Also tagged , , , , , , , , , , , , , , , , | 7 Comments

Die ongelooflike resolusie-eksperiment

Oeps…ek besef vandag ek is besig om 'n tema vir gormendizer.co.za te ontwikkel met 'n minimum skermresolusie van 1024×768, maar ek weet nie wat julle hoofsaaklike resolusies is om mee te nie begin nie. Dis natuurlik 'n probleem. Ek kan nie voortgaan met die ontwerp voor ek weet wat julle skermresolusies is nie, so hier [...]

Posted in Blogging | Also tagged | 7 Comments