Tag Archives: elektriese kitaar

Hoe om te vervel

Fig 1. Stroop Fig 2. Ryg Fig 3.1415926535897932384626433832795. Draai Fig 4. Stileer

Posted in Musiek | Also tagged , | 2 Comments

kitare vervel nie

‘n Paar uur gelede het ek hierdie snare vir hierdie kitaar by hierdie musiekwinkel gaan koop. Oudergewoonte het ek afslag by hierdie ou gekry en toe saam met hierdie ou gekwyl oor die verskeie kitare wat soos papawers aan die dak gehang het.

Posted in Musiek | Also tagged , | 8 Comments

Rondtes applous vir Rondat

‘n Groot deel van die bemeestering van enige stuk musiek behels dat jy kyk hoe ander musikante die betrokke note uitkarring. Kruisbestuiwing van idees is altyd prettig. (Ek onthou dae wat ek vir ure aaneen gesit en kyk het hoe Joe Satriani se vingers oor fretboards klief.) Tussendeur Derrida en De Beauvior, wat ek vir [...]

Posted in Musiek | Also tagged , , | 4 Comments