Archive for emil jung

You are browsing the archives of emil jung.

Afrikaanse blogsensus: g0g0g0!

Blog jy? Jy het nou die kans om jouself vir ewig te verewig in ‘n baie dik boek! Vir ewig! Gaan asseblief na Skraap.net en neem deel aan die Afrikaanse blogsensus. (Dis ten bate van my tesis). Daar is vier velde om in te vul: jou blog se adres, ‘n e-posadres vir validation en twee [...]

DSP Episode 11 – Die wedren

Nog ‘n maand, nog ‘n Silwer Ponie wat uitgedeel moet word. Knyp jou oë styf toe en verbeel jou bloggers is jokkies met sleutelborde vir swepies:  (‘n Spesiale dankie aan Helios en Cobus Potgieter vir die musiek.) Laai af in mp3-formaat: DSP Episode 11 – Die wedren

Menswees met Emil Jung

Emil Jung het ‘n voorlopige konklusie vir sy Menswees-reeks geskryf. Lees dit gerus.

DSP Episode 3: “Omdat sy nie ‘n verskuilde agenda het nie”

Nadat Emil Jung skoonskip gemaak het met die eerste individuele Silwer Ponie, verower ‘n volgende blogger vandeesweek dié gesogte toekenning vir baanbrekerswerk in die Afrikaanse blogosfeer. Luister gerus hoekom sy dit ontvang (en betoon ‘n oomblik van stilte vir die arme aanbieder – hy lê tans aan flarde): Laai af in mp3-formaat: DSP Episode 3 [...]