Tag Archives: engels

Oor die sinloosheid van “die mooi Afrikaanse woord”

Daar bestaan eenvoudig nie 'n “mooi Afrikaanse woord” vir elke Engelse een op aarde nie. Om aan te dring dat Engels nooit met Afrikaans gemeng mag word nie, is in wese maar om aan te dring dat 'n lomp oplossing telkens voorkeur moet geniet bo 'n eenvoudiger, elegante een. And that’s just stupid.

Posted in Essays, Taal | Also tagged , , , | Leave a comment

Die mite van ‘n “korrekte Engelse uitspraak”

zuma_0605[1]

Tydens vanjaar se staatsrede het President Zuma heelwat kritiek oor sy Engelse aksent ontvang. Sy uitspraak, het mense spottend gereken, dui op 'n lae opvoedingspeil en is 'n verleentheid van die land. As Mbeki dit kon regkry om behoorlik Engels te praat, hoekom kan hy nie ook nie?

Posted in Taal | Also tagged , , , , , , | 5 Comments

A Tale of Three Cities

A Tale of Three Cities

Bittereinder se samewerking met Tumi Molekani en Jack Parow is nostalgies, melankolies, introspektief en pragtig. Let op hoe elke stad waaroor hulle kletsrym (Pretoria, Johannesburg en Kaapstad) se areakode voor elke gedeelte vertoon word:

Posted in Musiek | Also tagged , , , , , , , , | 3 Comments

En daar was lemmas

Is dit nie pragtig nie?

Posted in Taal | Also tagged , , , , , , , , | 1 Comment

Porn vs Pornografie

Iets wat my fassineer, is hoe Afrikaners hul moedertaal anders hanteer as Engels. Hustler? Dis orraait, hy kan maar in die winkelrakke pryk – solank dit net agter 80 lae plastiek en ver, bo in 'n hoekie is. Maar Loslyf? Arme Amor! Verbrand daardie smet! Chris Kristofferson? Pragtig, hartroerend. Juanita du Plessis? Sit af daai [...]

Posted in Sommer, Taal | Also tagged , , , , , , , | 16 Comments