Tag Archives: etimologie

3 Afrikaanse woorde met ‘n veel vuiler geskiedenis as wat jy verwag het

John_Martin_Painting

Het jy al ooit hierdie woorde gebruik? Hou op hier inneuk, jou bogger – ek foeter vir jou! Natuurlik het jy. Toe het jy waarskynlik bedoel: Hou op hier inkom, jou swernoot – ek boender jou hier uit! 'n Paar honderd jaar gelede sou hierdie woorde egter iets anders beteken het.

Posted in Taal | Also tagged , , , , | 8 Comments

‘n Dubieuse ding…

Baie woorde wat Afrikaanssprekendes as Anglisismes beskou, het dikwels glad nie 'n Engelse oorsprong nie: Neem die woordjie "dubieus". Baie Afrikaanssprekendes sal heftig kapsie maak teen die gebruik van die woord, omdat dit vir hulle baie soos die Engelse "dubious" klink en hulle van kleins af geleer is dat anglisismes 'n euwel is. In werklikheid [...]

Posted in Taal | Also tagged , , , | 6 Comments

Die fiktiewe oorsprong van poef

Die fiktiewe oorsprong van poef

Ooit gewonder waar die woord “poef” nie vandaan kom nie? Hiermee die pilot episode van Van Waar Gehasi, met 'n fiktiewe etimologieketting oor die woord “poef”. (Dis nou poef soos in: “he vanished with a puff”). Ek was bevoorreg genoeg om die video op te neem in die legendariese Cobus Potgieter (perkussionis van formaat) se [...]

Posted in Taal | Also tagged , , | 25 Comments