Archive for etiquette

You are browsing the archives of etiquette.

Bloketiket – ‘n begin

Min is al in Afrikaans geskryf oor bloketiket. Ons ploeter nog voort asof ons ons opponeerbare duime gister eers ontdek het – gelukkig meermale met ‘n goeie skoot Calvinisme wat tot ons redding kom. (Jy kan sê daarvan wat jy wil; dit gee mense ten minste goeie maniere.) Die volgende is my gedagtes oor die [...]