Tag Archives: eugene terreblanche

Hofmeyr vs Hofmeyr

Steve Hofmeyr oor Julius Malema You have been a phony from the day you set out to champion a defiance from a period you we not even born. Steve Hofmeyr oor Eugene Terre’Blanche [Sy] roeping was om die boeresiel te verwoord, om die onafhanklikheidsideaal te bepleit, om die swaar skatkis van Voortrekker erfenis oor te dra [...]

Posted in Politiek | Also tagged , , , , , , | 6 Comments

Laat ons boosheid haat, nie mekaar

Wat het NP van Wyk Louw en Eugene Terre’Blanche in gemeen? Seker nie veel nie. Tog: Al sit ons met politici wat dikwels ‘die goud / meer liefhet as mooi-lewe’, al dikteer massahisterie en emotiewe irrasionaliteit juis dat ons na afloop van Terre’Blanche se dood vir mekaar moet kwaad raak en al sou 'n mens [...]

Posted in Sommer | Also tagged , , | 1 Comment

Wat Eugene Terreblanche se dood my geleer het

As ek ooit daaroor getwyfel het, het Eugene Terreblanche se dood vir my ten minste een ding opgeklaar: Ek is 'n Afrikaner. Ek het nog nooit die man se oortuigings gedeel nie. Ek dink 'n volkstaat vir Afrikaners is 'n oudmodiese idee wat nie regtig in die huidige Suid-Afrikaanse werklikheid pas nie. Ek beskou mense [...]

Posted in Politiek | Also tagged , | 28 Comments