Archive for eva

You are browsing the archives of eva.

Die waarde van Genesis

Welkom! As dit die eerste keer is wat jy hierdie blog raakloop en jy hou waarvan jy lees, oorweeg dit gerus om by my RSS-voer in te teken. Volg my gerus ook op Twitter. Dankie vir jou besoek!Die waarde van die skeppingsverhaal lê nie in die godsdienstige aard daarvan nie. Dit is nie veel van [...]

Ribbebeentegnologie

Ribbebeentegnologie

Te gereeld nog word daar aangevoer dat die man bo die vrou geag moet word, omdat Adam eerste geskape is en Eva daarna uit sy ribbebeen aanmekaargeflans is. Die retoriek is gewoonlik ‘n skertsende: “ja, Adam was immers eerste [goedige laggie / teug 'n bietjie Sondagwhiskey]“.
Watter onsin.
Ek gaan nie probeer verduidelik hoekom ek persoonlik daarvan [...]