Twitter
- RT @victordlamini: Under investment in arts & culture reflects SA's poor grasp of the potential of this sector to create sustainable lon ... 2 hours ago
- What a champ #PravinGordhan 5 hours ago
- Siener van Rensburg was reg. Koffie ís lekker. 9 hours ago
- Hierdie "sondebelasting" is briljant. Ek hoop Pravin stoot dit sommer nog verder op. Jy verwoes jou lewe - die res van ons baat daarby. 11 hours ago
- Inbox zero. 11 hours ago
- The DA is planning the largest mesh network in the world http://t.co/oQvLv8bT 12 hours ago
- RT @RianVDM: Interesting article on how the need for speed on highways is devaluing our cities: http://t.co/jFHrl2iL /via @klocekian 1 day ago
- lol RT @alexlansdowne Mnr. @pieter_mulder Jy het tendencies. 1 day ago
- RT @tothekidswho: here's to the kids who can't really trust anyone anymore. 1 day ago
- RT @dansdanslisa: Download ons splinternuwe treffer verniet hier! http://t.co/CGXSB6U6 1 day ago
Tag Archives: firefox
Suur? Pars vir Microsoft
Suur druiwe. Die wêreld stink daarna. Neem Microsoft en die voortslepende geding teen hulle oor Internet Explorer. Die Mozilla Foundation (die skeppers van Firefox), Google, (skeppers van Chrome), Opera (skeppers van – dis reg – Opera) en Apple (wat onlangs die Safari 4 Beta vrygestel het), ondersteun almal die Europese Kommissie se ondersoek na Internet [...]
Posted in Tegnologie Also tagged apple, chrome, features, google, ie, internet explorer, mac, macintosh, microsoft, mozilla, opera, safari 2 Comments
Chroomdroom?
Ek tik hierdie inskrywing met Google Chrome – Google inc. se poging tot 'n webblaaier. Dis 'n alphaweergawe, maar ek hou reeds so baie van die funksionaliteit wat dit kan belowe, dat ek wens dit was deel van my geliefde Firefox. Don’t get me wrong. Firefox 3 is 'n briljante blaaier. Wat egter verskriklik irriterend [...]