Tag Archives: floyd shivambu

Die land se voorste vistenknasionaliseringsagenda-agente installeer ‘n teëlvloer

Juliaaarse en Floyd, twee van die land se voorste vistenknasionaliseringsagenda-agente, het opgraderings aan hul nederige woning laat doen. Hulle swem nou oor 'n weelderige, geteëlde vloer en het 'n tuin laat plant met dooie sowel as lewende plante (om die teen-revolusionêre kamerade te fnuik). Hulle het ook 'n huishulp gekry: Sakkie die slakkie. Sakkie se [...]

Posted in Sommer | Also tagged , , | 4 Comments

Bloggers For a Free Press #SpeakZA

Die onderstaande artikel is deur Sipho Hlongwane georganiseer om protes aan te teken teen die ANC-Jeugliga se behandeling van en optrede teen joernaliste. As jy 'n Suid-Afrikaanse blogger is en graag wil deelneem, stuur vir hom 'n email by sipho.hlongwane@gmail.com. DieTwitter hashtag hiervoor is #SpeakZA. Last week, shocking revelations concerning the activities of the ANC Youth [...]

Posted in Politiek | Also tagged , , , , | 1 Comment

Floyd Shivambu en die rondomtalie

Redi Direko het 'n amusante onderhoud met Floyd Shivambu (woordvoerder van die ANC-jeugliga) gevoer waarin sy herhaaldelik by hom probeer uitvind wat die ANC-jeugliga bedoel het toe hulle verklaar het dat Helen Zille rondslaap tussen haar provinsiale ministers. Hoe meer Direko die eenvoudige vraag: “what does it mean” aan Shivambu rig, hoe meer herhaal hy [...]

Posted in Politiek | Also tagged , , , , , | 11 Comments