
In Hawaii het Garrett Lisi, 'n 39-jarige surfer met 'n doktorsgraad in fisika, 'n teorie van alles saamgeslaan wat glo string theory se gat skop. In Suid-Afrika het George Maru my getag om dinge oor myself te vertel. Die voorafgaande sinne het niks met mekaar uit te waai nie, want quantum entanglement werk nie op [...]