Tag Archives: fonologie

Die mite van ‘n “korrekte Engelse uitspraak”

zuma_0605[1]

Tydens vanjaar se staatsrede het President Zuma heelwat kritiek oor sy Engelse aksent ontvang. Sy uitspraak, het mense spottend gereken, dui op 'n lae opvoedingspeil en is 'n verleentheid van die land. As Mbeki dit kon regkry om behoorlik Engels te praat, hoekom kan hy nie ook nie?

Posted in Taal | Also tagged , , , , , , | 5 Comments

Quid est Veritas? (1 van n)

Wat is “waarheid”? Foneties is dit 'n woordjie met twee lettergrepe wat voorgestel word deur agt letters van die Romeinse alfabet en bestaan uit twee vokale en vier konsonante. Dit begin met 'n stemhebbende, labiodentale frikatief en eindig met 'n stemlose, alveolêre eksplosief. Tussenin is 'n triller, 'n diftong en 'n oop, ongeronde vokaal, wat [...]

Posted in Taal | Also tagged , , , , , , , | 26 Comments

Fonologieblaps

‘n Juweeltjie vanuit 'n kort fonologievraestelletjie: Die vraag: Beskryf wat 'n affrikaat is en gee 'n voorbeeld. Die memorandum se antwoord: 'n Affrikaat is 'n klank wat gevorm word deurdat die lugstroom totaal afgesluit word en die lugstroom onmiddellik daarna deur 'n vernouing beweeg wat 'n geruis laat ontstaan + [Voldoende voorbeeld] Die student se [...]

Posted in Matieland | Also tagged , | 6 Comments