Tag Archives: francois van coke

@JackParow dans oor ‘n Taalstryder

@JackParow dans oor ‘n Taalstryder

Jack Parow, die gevaarlike ondergrondse superster rapper (wat volgens oorlewering in die donker gange van N1-Stad se Spur gebore is) se nuwe musiekvideo is gisteraand bekendgestel. Die liedjie heet: “Dans dans dans” en die video (wat deels in Mosambiek geskiet is) is doodeenvoudig briljant. Ek begaan waarskynlik 'n intentional fallacy, maar stel jou voor die [...]

Posted in Sommer | Also tagged , , , , , | 6 Comments

Francois van Coke with a bat in the new MK Ad

Die nuwe MK advertensie is absoluut briljant. En jy kan vir Francois van Coke 'n waatlemoen sien breek: Hat tip: Appel

Posted in Film | Also tagged , , , , , , , , | 8 Comments

Van Coke se stem aan bande gelê

Die afgelope tyd is ek toegegooi onder merkwerk en presensielyste en sperdatums en allerhande duiwelse dinge. En daar’s so baie waaroor ek nou al wou blog. Veral wou ek graag weer 'n bietjie oor die plaaslike rocktoneel skryf en resensies oor Foto Na Dans se Pantomime op Herwinbare Klanke sowel as Fokofpolisiekar se vertoning by [...]

Posted in Musiek | Also tagged , , , , | 5 Comments

Van Coke kartel my retinas

Van Coke kartel my retinas

Van Coke Kartel se nuutste musiekvideo (“Verdoof. Vergiftig. Verskoon my”) is onlangs vrygestel en is, nes hulle eerste album se produksiewaarde, nogal waffers. Die video is 'n vreemde mengsel van My Chemical Romance se treffer The Black Parade, oorgroot sokkies oor koppe, drop tussen tande en 'n balletjie wat in die lug sweef. Dis vreemd, [...]

Posted in Musiek | Also tagged , , , | 1 Comment

Oor rock (en die evangelie van m0sh)

[3 van 3] Vir die laaste aflewering het ek met verskeie idees rondgespeel, hoofsaaklik omdat ek myself in 'n verknorsing bevind het. Ek wou voortbou op die sentiment van die eerste inskrywing en skryf: rock is 'n inklusiewe genre. Salig rus ons snare. ‘Problem being: dit is nie. Nie heeltemal nie, in elk geval. 'n [...]

Posted in Musiek | Also tagged , , , , | 3 Comments