Tag Archives: frank botha

Bekgeveggie #2 – Wys jou muis

(Liewe leser: as jy nie verstaan wat ek skryf nie, lees gerus hier, hier en hier.) Beste Frank Kyk hoe fulmineer jy, my vriend. Dit hoef nie so te wees nie. Dis tog eenvoudig om my vermoede oor jou trefslae te kelder – wys ons jou muis. Jy is vriendelik gevra om, in die publieke [...]

Posted in Blogging | Also tagged , , | 18 Comments

Blogito ergo sum

Vir die rekord. As jy blogs lees, is jy nie 'n blogger nie. As jy kommentaar op Steve Hofmeyr se Spoegblog los, is jy nie 'n blogger nie. Jy’s nie eers 'n blogger as jy al daaraan gedink het om self 'n blog te begin of aangetroude familie van jou buurt se plaaslike statshoer is [...]

Posted in Blogging | Also tagged , , | 19 Comments