Ek is moeg vir die frasetjie “swart en wit” in sinne soos: Suid-Afrika behoort aan almal van ons – swart en wit! of Nou moet ons saamstaan – almal van ons, swart en wit! of Swart of wit – die Here het almal van ons lief!