Tag Archives: gebed

Driehoek en Sirkel – Episode 4 (Bounty)

Driehoek en Sirkel – Episode 4 (Bounty)

Driehoek is 'n groot aanhanger van Afrikaans. En bounties: Hoewel jy welkom is om dit as sodanig te interpreteer, probeer hierdie episode nie die spot met godsdiens dryf nie.

Posted in Godsdiens | Also tagged , , , , | 5 Comments

Nkosi vs Deus

Persoon X in gebou A Ek hou glad nie van die volkslied nie. Dis 'n deurmekaarspul van tale wat ek van geen kant af verstaan nie. Hoe verwag hulle moet 'n mens dit sing? Persoon X in gebou B Ubi caritaaaaaas…et aaaaaaaaa / aaaaaa / moooooooooor … Ubi caritaaaaas / Deus ibi eeeeeest…

Posted in Sommer | Also tagged , , , , | 1 Comment

Interkaap en die straathoekmegafoon

Verlede week, tydens 'n busrit na Mosselbaai (onderweg na Die Gevreesde Heuwel Buite Mosselbaai), het ek 'n ietwat ongewone klomp ervarings gehad. Nadat die meeste voorstedelike pendelaars opgelaai is en die bus (Interkaap) op die N2 geklim het, is 'n DVD oor die voertuig se televisiestel gespeel. Dit het alle insittendes verwelkom en 'n paar [...]

Posted in Godsdiens | Also tagged , , , , , | 11 Comments

Precor ut petitio principii

Broers, Ons weet dat slegs dit wat ons kan sien, hoor, proe, voel of ruik bestaan, want ons sien, hoor, proe, ruik of voel dit. En daarom weet ons dat slegs dit wat ons sien werklik is, want ons sien dit. En daarom weet ons dat slegs dit wat ons hoor werklik is, want ons [...]

Posted in Godsdiens | Also tagged , , , , , , , , , , , , | 24 Comments

Gebed

God, Mag ek nooit verstar in my oortuigings nie. Fin.

Posted in Godsdiens | Tagged | 9 Comments