Tag Archives: geld

Angus Buchan is…wel, hy’s ryk…

Angus Buchan moet een van die slimste sakemanne in Suid-Afrika wees. As daar 'n “minderheid” van 200 000 mense by die Mighty Men 2010 saamtrek was en elkeen die toegansfooi van R150 betaal het, het Buchan die afgelope naweek 'n minimum van R30 miljoen ingevorder – donasies uitgesluit: Voeg hierby die verkoop van kos, DVD’s, [...]

Posted in Godsdiens | Also tagged , , | 21 Comments

My vroegste herinnering: die geel muur

Toe ek twee was, het ek saam met my ma op 'n uitstappie gegaan. Poskantoor toe. Sy het vir my 'n muntstuk gegee om te dra (die verantwoordelikheid hiervan was oorverbluffend) en toe sy dit uiteindelik teruggesoek het om 'n seël mee te koop, kon ek dit nie meer vir haar gee nie. Ek het [...]

Posted in Self | Also tagged , , , , , , | 13 Comments

Christina Storm is Jannie Pelser is Jurie Els is Angus Buchan

DoosDeluxe wonder wonder tereg hoekom daar 'n bohaai oor Christina Storm se naakfoto’s gemaak word. Die antwoord is bedrieglik eenvoudig. Dis winsgewend. Vir drukpublikasies is enige polemiek goeie polemiek. Behalwe in uitsonderlike gevalle, waar kontroversie nadelig kan wees (dink Deon Maas), beteken hittige meningsverskille beter sirkulasiesyfers en/of trefslae, wat om die beurt 'n hoër inkomste [...]

Posted in Media | Also tagged , , , , , , , , , , , , , | 12 Comments