Archive for geloof

You are browsing the archives of geloof.

Nag van die supermiere

Soms, as ‘n mier op my arm beland, is dit asof ‘n grootse verantwoordelikheid plotseling aan my toevertrou word. Gaan ek die mier vermoor of nie? Laat ek die mier lewe, is hy dalk deel van ‘n groep miere wat deur natuurlike seleksie oor ‘n paar miljoen jaar aan die bopunt van die voedselketting geplaas [...]

Alberts beat you to it

Alberts beat you to it

In 1956 het Andries Alberts die volgende woorde oor geloof in Die Afrikaanse Wêreldbeskouing gepubliseer. Dis ‘n juweel in vergelyking met die ander Christelik-nasionalistiese vertoë van die tyd: Dis ‘n sielkundige feit dat die waarheid geweet word, en ‘n leuen geglo word. Die waarheid word nooit geglo nie. Dit kan nie. As daar iets geglo [...]