Archive for genesis

You are browsing the archives of genesis.

Die waarde van Genesis

Die waarde van die skeppingsverhaal lê nie in die godsdienstige aard daarvan nie. Dit is nie veel van ‘n ware verhaal nie – iets wat, die negasie-sonder-teenargumente-redenasies van kreasioniste ten spyt, redelik maklik afgelei kan word. Gewis is dit nie ‘n diëgese van die eerste oomblikke van die heelal of ‘n verduideliking vir die ontstaan [...]

Ribbebeentegnologie

Ribbebeentegnologie

Te gereeld nog word daar aangevoer dat die man bo die vrou geag moet word, omdat Adam eerste geskape is en Eva daarna uit sy ribbebeen aanmekaargeflans is. Die retoriek is gewoonlik ‘n skertsende: “ja, Adam was immers eerste [goedige laggie / teug 'n bietjie Sondagwhiskey]“. Watter onsin. Ek gaan nie probeer verduidelik hoekom ek [...]

Sibancinci

‘n Sesdag skepping getuig kwalik van God se grootsheid, almag, prag of wat die mensdom ookal aan Haar probeer toedig. Gestel die aarde is sesduisend jaar gelede geskep. Dit beteken die planeet is rofweg (6000 x 365) + (6000 / 4) = 2191500 dae oud. (Die tweede hakie is my oningeligte poging om skrikkeljare te [...]