Tag Archives: george bush

Die latente onheil van die geheimsinnige pannekoekmeem

Meme – ideevirusse – is vreemde goed. Behalwe dat daar nie eintlik 'n behoorlike Afrikaanse vertaling vir hulle is nie, is dit eintlik nog maar 'n taamlik spekulatiewe idee (een met baie meriete, moet 'n mens byvoeg). Self begryp ek verskeie meme: Militante ateïsme. Skooltrots. Rickrolling. Ook begryp ek hoekom mense gereeld hieroor by mekaar [...]

Posted in Mymering | Also tagged , , , , , , , , , | 13 Comments

DSP Episode 4 – “Humans and fish can co-exist peacefully”

In oorleg met SAM word die Silwer Ponie vandeesweek aan 'n blog toegeken wat die lewe 'n beter plek kon maak deur bloot in die kuberruimte te woeker (en hét hulle gewoeker…) Selfs Earl Botha, die berugte pienk spanner van die blogosfeer, kom aan bod. Draai jou volume oop en wees op die uitkyk vir [...]

Posted in Blogging | Also tagged , , , , | 12 Comments

Jou ma se Texas

Ek vind dit onsettend irriterend as mense my konfronteer oor vloekwoorde op 'n Sondag en dan sê dat hulle dit veral nie op die Sabbat wil hoor nie. So asof die dag 'n verskil maak aan die intensiteit van my taalgebruik. Ek kan seker baie terugsê, maar verkies om my repliek aan almal wat kla [...]

Posted in Mymering | Also tagged | 9 Comments