Tag Archives: george claassen

Waar is George Claassen as jy hom nodig het?

Piet Strauss, moderator van die NG-Kerk, het in die tydskrif Juig kwytgeraak dat hy nie in evolusie glo nie, maar in “die Bybelse skeppingsleer met God-Drie-enig as Skepper van die hemel en aarde”. Ook: hy “dink daar kan binne die soorte van plant, dier en mens evolusionêre verandering plaasvind”. Nou, dit is natuurlik so dat [...]

Posted in Godsdiens | Also tagged , , | 65 Comments

Ek dink ek kry skaam

Ek is nie seker wat die emosie is wat my omvou het terwyl ek van George Claassen se poging om skolegodsdiens te monitor en die kommentaar daarop by Rapport gelees het nie. Dit was nie afguns nie. Dit was nie blykdskap nie. Dit was verseker nie jaloesie nie. Ek dink amper dit was verdriet. Tot [...]

Posted in Godsdiens | Also tagged , , , , , , | 9 Comments

Rassisme. Want Jesus kyk nie.

George Claassen het onlangs die volgende kwytgeraak in 'n onderhoud met Kletskerk. Ek is met die dood gedreig omdat ek dit durf waag het om die 60 000 Magtige Manne-mars te kritiseer. Omdat ek krities Angus Buchan bevraagteken dat al die sogenaamde wonderwerke met hom gebeur het. Waar is die bewyse? Ons moet hom net [...]

Posted in Godsdiens | Also tagged , , , , | 37 Comments

My oomblik van deurtasting

“Only two things are infinite: the universe and human stupidity, and I am not sure about the former.” – Albert Einstein In elke nugter denkende mens se lewe is daar 'n kritieke oomblik van 1337ness. Dis 'n dramatiese sameloop van omstandighede wat maak dat jy jou arms na bo werp, op jou knieë val en [...]

Posted in Godsdiens | Also tagged , , | 73 Comments