Tag Archives: gerugte

Say whaaaat?

Ag, gietende gieters geel gragwater in Graaf Reinett…Suid-Afrika is in wat baie mense as 'n plofbare situasie beskou, aandelebeurse wêreldwyd loer seker van tyd tot tyd na wat Suid-Afrika se volgende skuif is, baie Afrikaners vrees (onnodiglik) 'n anargie en die beste waarmee Die Burger vorendag kan kom, is gerugte? Say whaaaaat?

Posted in Politiek, Taal | Also tagged , , | 7 Comments