Tag Archives: geweld

Swaard vs Panga

Persoon X in gesprek A: Moenie belaglik wees nie – dis nie heavy metal wat Morné Harmse aangehits het om 'n medeskolier met 'n swaard te vermoor nie. Dis mos nou 'n absoluut belaglike argument. Musiek veroorsaak nie gewelddadige gedrag nie. Persoon X in gesprek B: Daar is net een ding wat Eugene Terreblanche se [...]

Posted in Sommer | Also tagged , , | 7 Comments

‘n Militante ateïs is…

In reaksie op hierdie rubriek wou party lesers weet wat 'n militante ateïs is. Hoe, het hulle gewonder, kan 'n mens die adjektief “militant” vooraan die naamwoord “ateïs” prop? Wys my een ateïs wat karbomme bou, vliegtuie in geboue vasvlieg en aborsiedokters koelbloedig doodskiet, vra hulle (tereg). Dis nie die ateïste wat militant is nie, [...]

Posted in Godsdiens | Also tagged , , , | 34 Comments

Wanneer stuur ons weer kollektebordjies vir onsself om?

Jy kla oor die toestand van ons land – nou fokken doen iets daaromtrent (Fokofpolisiekar, Brand Suid-Afrika) Daar is iets vreemds (vir my, in elk geval) aan die manier hoe veral die Afrikaner misdaad in Suid-Afrika hanteer. Die normale reaksie op die moord van 'n naaste is een van afgryse, van diepere weemoed, van woede. [...]

Posted in Politiek | Also tagged , , , , , , , , , , | 35 Comments

Vlieg in jou moer, Breyten

Ek dink nou al lank oor Breyten Breytenbach se versoek aan jong Suid-Afrikaners om die land te verlaat terwyl hulle nog kan. Ek het in my lewe nog nie so 'n absurde versoek gehoor nie. Wie gaan agterbly om in 2010 vir uitlanders te glimlag? My ouma? Vlieg in jou moer, Breyten, wil ek vir hom [...]

Posted in Sommer | Also tagged , , , | 28 Comments

Religious men?

Religion is the world’s most divisive label of group identity and hostility. – Richard Dawkins

Posted in Godsdiens | Also tagged , , | 19 Comments