Tag Archives: GME

Kill the Comic!

Kill the Comic!

Ek onthou nie lekker waar ek was toe hierdie begeesterde video geskiet is nie. Omstaanders vertel dat ek deur die gees van BanComicSans beset was:

Posted in Film | Also tagged , , , , | 2 Comments

Nuwejaarswense van die Silwer Ponie vanuit Salzburg

Die Silwer Ponie hou vakansie in Salzburg en is volgende jaar weer op sy pos. Hy hoop julle het almal 'n wonderlike 2009. Hier is 'n foto van hom by die Mirabell Palace (hy hou die kamera vas):

Posted in Blogging | Also tagged , , , | 7 Comments

Die silwer ponie Episode 1 – Elkeen van julle

Die GormenDIzer Media Eenmanskap het 'n podcast gekraam! Luister daarna en doen jou deel vir die Afrikaanse blogosfeer deur te stem vir die komende week se Silwer Ponie: Laai af in mp3-formaat: DSP Episode 1 – Elkeen van julle

Posted in Media | Also tagged , , , , , , | 62 Comments