Tag Archives: god

Is Britse busse die begin van WWIII?

Seker nie. Maar dit laat 'n onheilspellende nagedagte in jou harsings agter. 'n Klomp ateïste in Brittanje het 'n boodskap op busse laat aanbring wat sê: “There’s probably no God, now stop worrying and enjoy your live”. Dit was hul reaksie op fundamentalistiese Christene wat kort vantevore 'n boodskap van hul eie op publieke vervoer aangebring [...]

Posted in Godsdiens | Also tagged , , , , , | 85 Comments

Heilige QBasics

10 CLS 20 INPUT “Wat is die aarde se huidige bevolking?” ; BEVOLKING$ 30 CLS 40 INPUT “Hoe kom hulle in die hemel?” ; METODE$ 50 CLS 60 IF METODE$=”Glo in die regte God” THEN PRINT: BEVOLKING$-1 “gaan hel toe.” 70 ELSE 80 ECHO “Dankie vir jou antwoord. Die hel sluit oor tien sekondes.” 90 SLEEP [...]

Posted in Godsdiens | Also tagged , , , , , , , , | 10 Comments

Kan ontbytvlokkies ‘n maanreis wees?

Die evolusie-kreasionisme pseudodebat is al keer op keer op die blogosfeer uit die kas gehaal, afgestof en van meet af vervat. Ek self blog nie graag meer daaroor nie, aangesien gesprekke gewoonlik 'n baie spesifieke rigting inslaan. Hierdie inskrywing is 'n reaksie op Retha se vraag: “Kan evolusie God onnodig maak?”. Ek wil nie hiermee [...]

Posted in Godsdiens | Also tagged , , , , , , , , , , , | 51 Comments