Tag Archives: Godsdiens

Verbeel jou jy glo nie in God nie

Soms is dit beter om te probeer verstaan, eerder as om weg te stoot: As jou ouers jou geleer het dat leuens verkeerd is en die waarheid altyd sal seëvier, sal jy waarskynlik hieroor begin praat met almal wat ook die storie ken. Jy sal hulle onthuts vertel van al die vreemdhede in die storie, [...]

Posted in Godsdiens | Also tagged , , , , , , | 3 Comments

Ek dink ek kry skaam

Ek is nie seker wat die emosie is wat my omvou het terwyl ek van George Claassen se poging om skolegodsdiens te monitor en die kommentaar daarop by Rapport gelees het nie. Dit was nie afguns nie. Dit was nie blykdskap nie. Dit was verseker nie jaloesie nie. Ek dink amper dit was verdriet. Tot [...]

Posted in Godsdiens | Also tagged , , , , , , | 9 Comments

Die bekommernis van Jan Rabie

Jan Rabie was 'n uitmuntende skrywer en 'n skerp denker. Hierdie aanhaling van hom is egter vir my kostelik, aangesien dit (behalwe vir 'n verwysing na eendsterte en 'n minotauros) klink soos iets wat in 'n onlangse uitgawe van die Kerkbode kon staan: Die 19e eeu se rebelse ateïsme en anargisme wat ten minste deur [...]

Posted in Godsdiens | Also tagged , , | 1 Comment

Satanshond!

Elke taal het woorde wat nie volmaak na 'n ander taal omgesit kan word nie. Daar bestaan byvoorbeeld nie Engelse ekwivalente vir “padkos” en “onderdeur” of 'n Afrikaanse vertaling vir “puppy” nie. Nou, enige regdenkende eskatoloog weet dat die “Mark of the beast” se korrekte vertaling die “Merk van die dier”. En enige regdenkende Afrikaner [...]

Posted in Taal | Also tagged , , | 11 Comments

Heilige QBasics

10 CLS 20 INPUT “Wat is die aarde se huidige bevolking?” ; BEVOLKING$ 30 CLS 40 INPUT “Hoe kom hulle in die hemel?” ; METODE$ 50 CLS 60 IF METODE$=”Glo in die regte God” THEN PRINT: BEVOLKING$-1 “gaan hel toe.” 70 ELSE 80 ECHO “Dankie vir jou antwoord. Die hel sluit oor tien sekondes.” 90 SLEEP [...]

Posted in Godsdiens | Also tagged , , , , , , , , | 10 Comments