Tag Archives: Godsdiens

Wanneer kreasioniste rugby met rakette speel

Van die terme wat uit kreasionisme spruit, is vir my besonder vreemd. Ek lees byvoorbeeld onlangs hierdie brokkie teks op Kobus Grobler se tuisblad: …Richard Dawkins, wêreldbekende bioloog, ateïs en evolusionis… Vreemd, nè? Evolusionis. Herkou daaraan vir 'n oomblik; speel daarmee soos jy sou met kruim in jou mond. Iets skort. Om agter te kom [...]

Posted in Godsdiens, Taal | Also tagged , , , , , , , , , , , | 12 Comments

Ek wil net sê (dat charismatiese gebede ornamenteel kan raak)

Woorde is soos goedkoop batterye. Gebruik 'n mens dit te veel, verloor hulle krag (trefkrag, in hierdie geval). 'n Goeie voorbeeld hiervan is vloekwoorde: hoe gereelder iemand vloek, hoe minder trefkrag het die vloekwoorde. Dis 'n algemene fout wat talle Afrikanerseuns begaan wanneer hulle rockgroepe stig en dan die woorde “befok” en “fokken cool” met [...]

Posted in Godsdiens, Taal | Also tagged , , , , , , , , | 10 Comments

As kinders in kettings sluimer (met apologie aan Whitestone Pictures)

Hierdie video is te mooi om nie met ander te deel nie. Dit beeld 'n situasie uit wat meer vrae as antwoorde verskaf, sluit onvoltooid af en laat jou as kyker met 'n warboel probleme om uit te pluis: Hoendervleis. Hoekom is die gevangenes gevange? Hoekom sing hulle “there’s chains upon the children” binne 'n [...]

Posted in Film | Also tagged , , , | 4 Comments

Guns don’t kill people…

Re: Regerings moet gaan! Een van die swakste argumente teen godsdiens wat daar seker kan wees, is dat dit verantwoordelik is vir die grootste gedeelte van die mensdom se lyding. Dit is eenvoudig bog. Die getalle van oorloë alleen – suiwer politiesgedrewe oorloë – oorskadu godsdienstige ongevalle omtrent so erg soos die melkweg die son. [...]

Posted in Godsdiens | Also tagged , , , | 34 Comments

500 se dae getel

Ek het iets oor myself ontdek wat my – om die minste te sê – nogal geruk het. Iets so desktruktief dat ek nie weet hoe ek my lewe verder moet lewe nie. Maar 'n mens is nooit te jonk om te leer nie. Hierdie is my 500ste bloginskrywing, maar dis die eerste geskeduleerde een [...]

Posted in Blogging, Godsdiens | Also tagged , , , , , , , | 15 Comments