Tag Archives: google

Bars, borrel, bars

google_plus_logo[1]

Die mensdom sal 'n stadium bereik waar dit nie meer 'n nuutjie sal wees om alles (RIGHT HERE! RIGHT NOW!) met die wêreld te kan deel nie. Dis in elk geval nie meer baanbrekend nie – dis nou so normaal soos om in 'n vliegtuig te klim of 'n operasie te ondergaan.

Posted in Tegnologie | Also tagged , , , | 9 Comments

Ironie

Posted in Tegnologie | Tagged | Leave a comment

Torgasmes? Meh…

apple-tablet-concept[1]

Iets wat my van Apple fassineer, is hul geheimhouding. Die maatskappy is berug vir die gerugte wat rondom hul opkomende produkte ontstaan. Daar is hele webtuistes hieraan toegewy, wat dikwels uit niks meer as ongegronde spekulasie bestaan nie. Mac-aanhangers kry klein torgasmes (‘n vernuftige portmanteau vir tegnologiese orgasmes) by die aanhoor van elke nuutste gerug [...]

Posted in Tegnologie | Also tagged , , , , , , | 8 Comments

Suur? Pars vir Microsoft

Suur druiwe. Die wêreld stink daarna. Neem Microsoft en die voortslepende geding teen hulle oor Internet Explorer. Die Mozilla Foundation (die skeppers van Firefox),  Google,  (skeppers van Chrome), Opera (skeppers van – dis reg – Opera) en Apple (wat onlangs die Safari 4 Beta vrygestel het), ondersteun almal die Europese Kommissie se ondersoek na Internet [...]

Posted in Tegnologie | Also tagged , , , , , , , , , , , | 2 Comments

Google Friend Connect: klik tot jou kop ontplof

Nadat ek Crowdsourcing gelees het, vasgesit het in die verkeer en baie pizza geëet het (my werkgewers is goeie mense), het ek 'n paar minute gelede tot die slotsom gekom dat ek Google Friend Connect op my blog moet laai. Ek het nie vreeslik baie ooghare oor vir Facebook nie (trouens, ek is nie juis [...]

Posted in Tegnologie | Also tagged , , , , | Leave a comment