Tag Archives: google

Chroomdroom?

Ek tik hierdie inskrywing met Google Chrome – Google inc. se poging tot 'n webblaaier. Dis 'n alphaweergawe, maar ek hou reeds so baie van die funksionaliteit wat dit kan belowe, dat ek wens dit was deel van my geliefde Firefox. Don’t get me wrong. Firefox 3 is 'n briljante blaaier. Wat egter verskriklik irriterend [...]

Posted in Tegnologie | Also tagged , , | 21 Comments

Die paneel op die horison

Dis opwindend om na my eie webspasie te migreer, maar ek moet bieg – ek sluk swaar aan die gedagte om hierdie blog agter te laat. My grootste referrer tot op hede is byvoorbeeld niemand anders as die WordPress Dashboard nie, waar 1,076 verwysings al vandaan gekom het. Ek gaan dié klas verkeer van die [...]

Posted in Blogging | Also tagged , , , | 12 Comments

Rewaaiwil?

Ek kan nie help om sekere tendense by Angus Buchan op te let nie: Hy preek eenvoudige preke. Hy sê daar kom 'n revival. Sy gebede word deur desperates en siekes beskou as 'n wonderkuur vir ongeneesbare siektes. Hy sê hy het al iemand uit die dood opgewek. Wat my laat wonder. Ouens soos Benny [...]

Posted in Godsdiens | Also tagged , , , | 36 Comments

Huil Google in die hoekie?

Die afgelope week het ek 'n massa opstelle van Afrikaanse eerstejaarstudente gemerk. Die opdrag was om, aan die hand van “Afrikaans in die media” (‘n module wat in wese maar 'n semester se opleiding in retoriek is) 'n plakkaat te ontwerp wat lees onder skoliere bevorder. Sommiges het die pot heeltemal misgesit en 'n lang [...]

Posted in Tegnologie | Also tagged , , , | 12 Comments

Soek en jy sal vind

Mense het die afgelope tyd by hierdie bl0g uitgekom deur vir die volgende te soek: AFRIKAANSE GEDIGTE VAN N SIRKUS; skildkliere by mense; lente gedigte; yvette van ek; vandag se petrolprys; motorongeluk johan; petrolprys 2006; petrolprys styg; my geslagsdele; behoeftes, begeertes; petrolium .kar; hoe om kitaar te speel; johan swarts; mejuffrou Kaapse Skiereiland; “johan swarts”; [...]

Posted in Sommer | Also tagged | 8 Comments