Tag Archives: graad

Zuma vs Evolusie

Persoon X in gesprek A: Moenie vir my kom sê ek mag nie 'n opinie oor evolusie hê net omdat ek nie 'n relevante graad het nie. My opinie is net so goed soos enigiemand anders s'n! Persoon X in gesprek B: Hoe kan Zuma ons president wees? Hy het nie eers 'n graad nie!

Posted in Politiek | Also tagged , | 32 Comments

Graattt

Gister, omstreeks 10:37:39 AM (dis nou as die file creation date van my pa se kamera reg is) het ene Prof. Hennie Kotzé, hoof van die Fakulteit Lettere en Wysbegeerte, my doopname gelees, oor sy bril na my geloer terwyl Prof. Russel Botman 'n Harry Potter-hoed oor my harspan gevoeter het en geïnspireerd in sy [...]

Posted in Matieland | Also tagged , | 6 Comments