Tag Archives: helen zille

Da Mario is orals

Spesiaal vir Maeree en KruidjieRoerMyNie – 'n onaanvegbare bewysstuk dat Da Mario orals is. Click om te lees: (Die Burger, 12 September 2007) Dit beteken natuurlik dat die man met die Pienk Zuit nie meer die enigste ou is wat jou onwettige zappies sien nie. 'n Tragiese dag vir Zuitiste oraloor.

Posted in Media | Also tagged , , | 7 Comments

Weerwraak

Alliance leader and Cape Town mayor Helen Zille was arrested in the Cape Flats for participating in a march against drug lords, she told SABC radio on Sunday night. (IOL, 9 September 2007) Dis reg, ja. As jy dit nou nog nie gehoor het nie: die Burgermeester van Kaapstad was vir 'n wyle in die [...]

Posted in Politiek | Also tagged , | 6 Comments