Tag Archives: hellies

Kaalnael 2004 – 2008

  Hoenders 5 – USBD 0  

Posted in Matieland | Also tagged , , , , | 6 Comments

Hoenderpret

Een van die redes hoekom ek die koshuis met 'n seer hart gaan mis: Min dinge kom naby 'n stortgesprek. (Dis nou behalwe 'n stortsingkompetisie.)

Posted in Matieland | Also tagged , , , | 13 Comments

Hoendervleis 2007

(Click die bostaande foto om 'n video van die optrede te sien.) Helshoogte se kleinser, Hoendervleis 2007, het gisteraand opgetree in die eerste uitdunrondte van die US serfinaal. Ek was (en is steeds terwyl ek hierdie woorde tik) so siek soos 'n hond met griep of iets dergeliks wat jou kop laat klop en jou [...]

Posted in Matieland | Also tagged , , | 8 Comments

Ys

Die absurditeit daarvan om water (en meer spesifiek: ys) aan te koop het my pas weer getref toe ek by my kamervenster uitgeleun het om na die reën te kyk. Helshoogte se klub het ys bestel – 'n afleweringswa het voor die koshuis kom staan en 'n paar ouens was besig om blouerige sakke af [...]

Posted in Matieland | Also tagged , , | 9 Comments

SDK 0wnage

Laat dit bekend wees dat die eerste nuus oor die SDK-verhoor van die studente wat betrokke was by die vermeende vloerinlywing van Helshoogte manskoshuis: Vloer 3 op hierdie blog bekendgemaak is. En laat dit bekend wees dat die manne die stryd om oorlewing vreesloos en met brawade aangepak het: Sien? Vreesloos. 'n Klomp van my [...]

Posted in Matieland | Also tagged , , , | 12 Comments