Tag Archives: hellies

Hol tot jy blind raak

Lek jou kiestand. Ek gee nie om wat hierdie regering sê nie – ek gee nie om hoe hard daar gehamer word op regstellende aksie, BEE, grondhervorming en die verlede nie. Stroop jou onderklere – georganiseerde kaalnaelsessies is wat hierdie nasie gaan herenig. Daar is niks so wonderlik soos 'n klomp koshuisinwoners wat voëlvry rondspaander [...]

Posted in Matieland | Also tagged , , | 12 Comments

Nauseum AD 2007

Die afgelope paar dae het ek van voor af siek geword van die mensdom se verknogtheid aan skinderstories. Ek het naar geraak van “groot” mense wat soos kleinburgerlike skooldogtertjies by my wil weet “wat dan nou eintlik gebeur” het. Hoekom dit gebeur het. Wat nou gaan gebeur. Hoe ek daaroor voel. Of dit reg is. [...]

Posted in Matieland | Also tagged , | 23 Comments

Salige snuifie

Daar is min dinge wat so vreemd ruik soos 'n koshuistoilet met nuutgeverfde mure. Jacques het onlangs weerlig afgeneem. Kyk daarna en vertel vir hom hoe funky hy is.

Posted in Matieland | Also tagged , , | 5 Comments

Ek het vergeet om jou in te skryf

“Nee, jy wil nie 'n poppie wees nie – hulle het flos tussen die ore” – Marlene van Niekerk Ek deel my kamer met 'n hoop klere. Dis nie skaam om op die vloer te lê nie, so wanneer ek gaan slaap voeter ek dit op die blou matjie voor my koshuiskas neer. My hoop [...]

Posted in Matieland | Also tagged , , | 2 Comments

Krap (’cause causality is stranger than reality)

Toe die hyserdeur op die agste verdieping van Helshoogte nounet (00:22) oopgegaan het, was daar 'n aggresiewe, swart krap met uitpeulogies in die agterste hoek van die hysbak. Ek het myself geknyp om seker te maak ek droom nie, my kop gekrap en kantwaarts na die brandtrap geskarrel ten einde by my kamer op die [...]

Posted in Matieland | Also tagged , | 3 Comments