Tussen 2002 en 2009 het Afrikaanse bloggers die volgende vorme van die woord “hallo” gebruik (die getal dui telkens op die aantal kere wat die woorde in my korpus verskyn – spelfoute ingesluit): hallo 3202 halloa 1 hallol 1 hallomos 1 halloo 1 hallooo 8 halloooo 144 hallooooo 753 halloooooo 2 hallooooooo 4 halloooooooo 1 [...]
Twitter
- #$#@)($)$# bibliography styles! 12 hours ago
- Voordeel van doktorale navorsing: jy leer opnuut hoe onbenullig jy werklik is. Nadeel: jy't elke LaTeX command op aarde vergeet. 12 hours ago
- Ek wil graag van hierdie oomblik gebruik maak om te beklemtoon hoe ongelooflik manlik my Twitter-agtergrond is. 17 hours ago
- Argh! We get it, FNB. Julle is awesome en Steve suier. Get off my radio now. 20 hours ago
- Religion is essentially the emptying of language. 1 day ago
- Bokdrolle is nie vye nie, ta' Hettie. Bokdrolle is nie $#@$ vye nie! http://t.co/k1s7EJ76 via @Nuus24 2 days ago
- Why am I not seeing ads that I *can't* understand in Western Cape dailies and weeklies? Why the $#@ is everything in English and Afrikaans? 3 days ago
- RT @grubstreetSA: Is Afrikaans advertising slipping towards mediocrity? http://t.co/cQVp2VSC 3 days ago
- Ok, so wat's die probleem? Naai bloot soos besetenes, vriende http://t.co/YQx1q3nB (Daai's 'n Bartho Smit-aanhaling. Oor Naaldwerk. Regtig.) 3 days ago
- RT @LenSteenkamp: Dear Student: I Don't Lie Awake At Night Thinking of Ways to Ruin Your Life http://t.co/O3YR9Yg7 via @Lloyd_Peter_Pan 4 days ago