Tag Archives: herhaling

Geheueverlies in die Weds-Kaap

Urgh. Ek weet dit lyk soms asof ek 'n vendetta teen Die Burger het. Ek het nie. Maar ek het 'n broertjie dood aan dinge soos dit: En dit: Komaan. (Dankie, Males.)

Posted in Media | Also tagged , , , , , | 1 Comment

Ek wil net sê (dat charismatiese gebede ornamenteel kan raak)

Woorde is soos goedkoop batterye. Gebruik 'n mens dit te veel, verloor hulle krag (trefkrag, in hierdie geval). 'n Goeie voorbeeld hiervan is vloekwoorde: hoe gereelder iemand vloek, hoe minder trefkrag het die vloekwoorde. Dis 'n algemene fout wat talle Afrikanerseuns begaan wanneer hulle rockgroepe stig en dan die woorde “befok” en “fokken cool” met [...]

Posted in Godsdiens, Taal | Also tagged , , , , , , , , | 10 Comments