
Driehoek (en ek) het gisteraand gegil vir Oranje. ‘Nie heeltemal so lekker uitgewerk vir ons nie:
Oor die afgelope 5 jaar het die HNP – die regerende party van die federale Republiek van die Holgarye (hoofstad: Arniston; nasionale vogelspesie: nie van toepassing nie) – hul vyande triomfantelik uitgedelg. Hulle beplan altoos om hulle grondgebied uit te brei en het tans vir Holbanië, Holstralië en Holland in hul visier. Soos die res, [...]