Archive for html

You are browsing the archives of html.

Dis Sjina, bietsj

Welkom! As dit die eerste keer is wat jy hierdie blog raakloop en jy hou waarvan jy lees, oorweeg dit gerus om by my RSS-voer in te teken. Volg my gerus ook op Twitter. Dankie vir jou besoek!Nou die dag los iemand hierdie bom:
Urgh…asseblief, nee…spel dit tog net met ‘n “Ch”. “Sjina” klink tog so [...]

Hiaat

Hiaat

Ek gaan vir die volgende paar weke ‘n breuk van my blog neem sodat ek my tesis kan klaarskryf. Ek het bykans 14 GB se HTML waardeur ek moet sif, so ek gaan myself in ‘n donker hoekie aan my skootrekenaar vasketting en van seldery en kaasburgers leef.
As ek enigiets post in die volgende tyd, [...]

Skraap.Net vorderingsverslag(tm)

Die geskraap vorder goed. Tot dusver is 105,859 HTML-bladsye vanaf 226 blogs geskraap (die gemiddelde Afrikaanse blog het in teorie dus 468 bladsye) in ‘n somtotaal van ongeveer 5.45 GB:

Dis belangrik om te onthou dat baie van hierdie bladsye duplikaat-inligting bevat. Wordpress blogs (tot al LitNet se data in is, by verre die meerderheid) se [...]

Sosiale media: data op, data af

As al die geraas daaroor uitgedoof word, is die enigste strukturele verskil tussen Web 1.0 (die internet soos ons dit tien jaar gelede geken het) en Web 2.0 (implisiet ook sosiale media) dat gebruikers data kan upload sowel as download. Niks meer nie, niks minder nie. Derhalwe: in 1999 was die internet ‘n netwerk waarmee [...]

Blogtutoriaal #3 - Die installering van Wordpress

Blogtutoriaal #3 – Die installering van Wordpress

Hierdie inskrywing is deel van ‘n reeks oor self hosted blogging met Wordpress
Wordpress is bekend vir sy sogenaamde 5 minute install – die moeilikste deel van die installasie is trouens nie die Wordpress-gedeelte nie! ‘n Volledige tutoriaal is by die Wordpress Codex beskikbaar; ek gaan ‘n eenvoudiger weergawe hier dupliseer met toeligtende skermskote en ekstra [...]

Blogtutoriaal #2 – Die aankoop van webspasie

Hierdie inskrywing is deel van ‘n reeks oor self hosted blogging met Wordpress
Vir die doel van hierdie inskrywing neem ek aan jy weet nie hoe om ‘n webserver op jou eie rekenaar op te stel nie. Vir die avontuurlustiges wat Windows XP of Vista besit en IIS wil probeer installeer, is hierdie soektog ‘n goeie vertrekpunt. As jy ‘n [...]

Blogtutoriaal #1 – Deurgrond jouself, beplan soos ‘n dier

Hierdie tutoriaal is deel van ‘n reeks oor self hosted blogging met Wordpress.
So jy wil ‘n self hosted blog begin? Uitstekend. Dis ‘n verrykende aktiwiteit wat jou in aanraking gaan bring met mense en gesprekke wat jy andersins nooit sou beleef nie, ‘n markplein van idees waarop jy soos Sokrates van ouds die wêreld onder [...]