Tag Archives: huisgenoot

Maar hoekom, Amor?!

Amor Vittone vertrou nie vir Joost van der Westhuizen nie. … Ek kan nie aan 'n enkele rede dink hoekom nie?

Posted in Sommer | Also tagged , , , | 4 Comments

Vonk my anus

Soms, wanneer die swakheid my beetpak, beland ek op Huisgenoot se webtuiste en lees 'n artikeltjie of twee. Dit bevat gewoonlik dan iets amusant. Soos: “Ons is saam en ons is gelukkig, maar dis privaat,” sê sy met 'n skaam laggie. Sy erken wel die vonke tussen hulle het gesorg vir iets heel spesiaals voor [...]

Posted in Film | Also tagged , , , , | 12 Comments

@HUISGENOOT! NOU! OP! JOU! IFOON!

Iets hieromtrent is net…wel, dis net verkeerd:

Posted in Media | Also tagged | 6 Comments

Moet ons omgee?

Een van Die Burger se lamppaalopskrifte vir vandag lui: Bok-held se dwelmskok Wat my noop om te vra: wat de os is 'n bok-held? Is dit die ou wat die meeste Capra aegagrus hircusse in seshonderd ses en sestig dae vir Baal kan offer? Is dit iemand wat een duisend driehonderd sewe en dertig miljoen [...]

Posted in Media | Also tagged , , | 4 Comments

Die dag wat Kurt Darren onbenullig is

Baie mense wonder, tereg, hoe transformasie “gemeet” moet word. Hoe weet ons regstellende aksie “werk”? Wanneer sal ons amptelik kan sê dat die maatreëls wat ingestel is om die ongelykhede van die verlede uit te wis, suksesvol was? Ek wil myself verstout en sê dat die antwoord eenvoudiger is as wat baie mense dink. Dit [...]

Posted in Politiek | Also tagged , , , | 9 Comments