Tag Archives: identiteit

Wie’t hom aanmekaar geslaan?

Die regte vraag om oor die Afrikaner te vra is nie: “Wat is hy” nie, maar: “Wie het hom gebou – en hoekom?”

Posted in Politiek | Also tagged | 6 Comments

Voetnoot

Soms dink ek die enigste rede hoekom mense wonder wie en wat die Afrikaner is, is die feit dat hulle nie van die antwoord hou wat hulle reeds ken nie.

Posted in Mymering | Also tagged , | 9 Comments

Die tweede waarheid oor die Afrikaner

…is dat sy identiteit nie meer by uitstek geografies aan dié van sy mede-Afrikaners verbind is nie. Daar sit derduisende Afrikaners regoor die wêreld en ons kommunikeer soms meer met hulle op die blogosfeer, koerante se webtuistes, Twitter, forums en wikis as wat ons met ons eie familie kommunikeer. Ek weet Onrustig beleef gure weer [...]

Posted in Politiek | Also tagged , , , , | 16 Comments

Die eerste waarheid oor die Afrikaner

…is dat hy lankal nie meer 'n homogene groep is nie. Die oorlewing van Afrikaans en alles wat vir die Afrikaner spesiaal is, hang van hierdie besef af. Dit is nie kultuurfeeste of t-hemde met oranje blanje blou of enerse sekuriteitshekke wat ons sal red nie. Eers wanneer ons besef dat ons lankal nie meer [...]

Posted in Politiek | Also tagged , , , , , , , | 10 Comments

Wat het van ons geword?

Met apologie aan Arvo Pärt. Voorwoord. HAT: 1965. Laai af in mp3-formaat: Wat het van ons geword.mp3

Posted in Taal | Also tagged , , , , , , , , , , , , , | 5 Comments