Tag Archives: in memoriam

Wanneer seuntjies stompe raak

Wilfred Kriel sal nooit die geleentheid hê om nege kersies op 'n koek uit te blaas nie. Hy sal nooit die nu metal van Chevelle beleef en skielik skuldig voel omdat hy soms nonchalant met die dood omgaan en rekenaarspeletjies met battle axes daarin speel nie, omdat hy gister deur twee laerskoolseuns in 'n bos [...]

Posted in Mymering | Also tagged , | 30 Comments

soms gaan mense dood

Posted in Mymering | Also tagged , , | Comments closed

22 Stotterwoorde

Dit wil voorkom asof die Engelse uitdrukking “for whom the bell tolls” snert is. Die dood is nie 'n klok nie; dis 'n luitoon wat teen jou ore afbiggel en jou keel soos 'n gewas beset. Derik (22) is gisteraand dood. Motorongeluk. Hy’t destyds vir drie jaar saam met my trompet gespeel in die skool [...]

Posted in Sommer | Also tagged | Leave a comment