Archive for iphone
You are browsing the archives of iphone.
Archive for iphoneYou are browsing the archives of iphone.
Apple wéét hoeEk hou nogal van die nuwe iPhone: Maandag se bekendstelling van die nuwe iPhone (hy heet iPhone 4) het my opnuut laat besef hoe vatbaar mense vir suggestie en dinge wat blink is. En hoe briljant Apple is. Lees die res hier.
iPhone 4G dalk besonder oorskatApple. ‘Nuff said. Gereelde lesers van my blog sal weet dat ek nie veel ooghare vir Apple het nie – iets wat stam uit hul korporatiewe geheimhouding, disproporsionele lof vir hul eie produkte en amper Orwelliaanse kommunikasie met joernaliste. Hul produkte is meerendeels gemiddeld eerder as ongelooflik en is daar jaar na jaar derduisende aanhangers [...]
Oogsuikergoed: Hoe Apple die wêreld betower met ‘n eiAs daar nou een maatskappy is wat dit regkry om mense mildelik te breinponkie, is dit Apple. Ek werk sedert verlede maand op ‘n Mac. OS X is in talle opsigte ‘n uitmuntende bedryfstelsel – ek waardeer veral die window handling met exposé en spaces sowel as die mouse gestures – maar in talle opsigte [...] |