Tag Archives: ironie

Ons bid nie vir alle myners nie

Juliaarse is oorlede. Nou nie die bloody agent wat sy agterstewe aan houtwerk (SG) afgevee het nie, maar een van my goudvisse. Ek moes onlangs by die huis aankom en aanskou hoe die kêreltjie stil onder in sy vistenk lê en ontbind. (Dooie visse dryf toe al die tyd nie.) Sy kameraad, Floyd, het paniekerig [...]

Posted in Politiek | Also tagged , , , , | 15 Comments

Faaitieng faaier wif faaier

Want die mees effektiewe metode om sensuur teë te werk is om jou eie gesig te sensor. (Of 'n Twibbon te kry. Dit verrig glo ook wondere.)

Posted in Media | Also tagged , | Leave a comment

Die ongelooflike filosofiese vraagstuk (Ver 18.0)

Hoekom is die gebou waarin my broer dood is jare later in 'n mediese sentrum omskep?

Posted in Mymering | Also tagged , , , | 12 Comments

I-i-infeksie (‘n mondvol mis)

Die laaste persoon wat jy op 'n ysige oggend, onderweg na Studente Gesondheid, wil ontmoet as jy 'n postnasal drip het en dit voel asof 'n eskader olifante oor jou keel gehardloop het, is die één ou in die koshuis wat hakkel. 70% van julle dink Breyten Breytenbach is 'n brandweerman. Hoekom voel ek lomerig?

Posted in Matieland | Also tagged | 5 Comments