Archive for joomla
You are browsing the archives of joomla.
Archive for joomlaYou are browsing the archives of joomla. LitNet blogs – terug na die tekenbordLitNet se blogs laat my tans dink aan die eerste drie reëls van Lit se “Miserable”: You make me come. You make me complete. You make me completely miserable. Die vergelyking is vanselfsprekend. Vir diegene sonder ‘n blog lyk ‘n LitNet-blog dalk aanloklik – dis immers ‘n geleentheid vir “normale outjies” (soos Die Gestorwe Soldaat [...] |