Tag Archives: juanita du plessis

Luister maar weer…

Ek sou wou sê dat die afgelope twee weke se “Parow is 'n lasteraar”-refreine holruggery is, maar dan sou Juanita-aanhangers my van vuil taal kon beskuldig… Soos Du Plessis se aanhangers tekere gegaan het, sou 'n mens sweer Parow pomp 'n oneerbiedige “God”, “Jesus”, “Moeder Maria” en “Steve Jobs” by elke twee kletsrympie in. En [...]

Posted in Musiek | Also tagged , , | 1 Comment

Braai, brandewyn, bietse en boeremusiek

Braai, brandewyn, bietse en boeremusiek

Ek luister die afgelope tyd nogal baie na Jack Parow se eponymous (sorrie, geen Afrikaanse vertaling vir daai een nie) debuut. Dis goed. Baie goed. Ek moet egter ook bieg – ek raak soms omgekrap vir Afrikaners wat die musiek veroordeel op grond daarvan dat dit te “kommin” na hul smaak is. Sien byvoorbeeld hierdie [...]

Posted in Musiek | Also tagged , , , , , , , | 9 Comments

Porn vs Pornografie

Iets wat my fassineer, is hoe Afrikaners hul moedertaal anders hanteer as Engels. Hustler? Dis orraait, hy kan maar in die winkelrakke pryk – solank dit net agter 80 lae plastiek en ver, bo in 'n hoekie is. Maar Loslyf? Arme Amor! Verbrand daardie smet! Chris Kristofferson? Pragtig, hartroerend. Juanita du Plessis? Sit af daai [...]

Posted in Sommer, Taal | Also tagged , , , , , , , | 16 Comments

Die ongelooflike filosofiese vraagstuk (Ver 15.0)

Die ongelooflike filosofiese vraagstuk (Ver 15.0)

Wat beteken “Patayo”?

Posted in Mymering | Also tagged , | 9 Comments